South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria

You are here:
SAFLII >>
Databases >>
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria >>
2014 >>
[2014] ZAGPPHC 810
| Noteup
| LawCite
Fourie N.O. and Others v Nel (16614/2014) [2014] ZAGPPHC 810 (16 October 2014)
Download original files |
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA/ES
(GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
SAAK NO: 16614/2014
DATUM: 16 OCTOBER 2014
NOT REPORTABLE
NOT OF INTEREST TO OTHER JUDGES
IN DIE SAAK TUSSEN
JOSEF MARKUS FOURIE N.O.................................................................................1STE APPLIKANT
JOSEF MARKUS FOURIE N.O...................................................................................2DE APPLIKANT
JOSEF MARKUS FOURIE N.O...................................................................................3DE APPLIKANT
EN
DEON NEL........................................................................................................................RESPONDENT
UITSPRAAK
PRINSLOO, R
[1] Die applikante doen aansoek vir die uitsetting van die respondent vanaf die eiendomme wat deel vorm van die plaas Grootdoorns 172 wat die respondent huur in terme van 'n skriftelike huurkontrak.
[2] In saak no 49102/2013 het ek 'n volledige uitspraak gegee in verband met hierdie aansoek en ook in daardie uitspraak aangedui dat dit gelees moet word saam met hierdie kort uitspraak en bevel.
[3] In die genoemde uitspraak het ek tot die gevolgtrekking geraak dat hierdie aansoek om uitsetting nie behoort te slaag nie.
[4] Ek maak die volgende bevel:
1. Die aansoek word van die hand gewys.
2. Die applikante word gesamentlik gelas om die koste te betaal.
W R C PRINSLOO
REGTER VAN DIE GAUTENG AFDELING, PRETORIA
16614-2014
GEHOOR OP: 1 AUGUSTUS 2014
VIR DIE APPLIKANTE: J P VORSTER SC
IN OPDRAG VAN: MAREE & BERNARD PROKUREURS
VIR DIE RESPONDENT: J G BERGENTHUIN SC
IN OPDRAG VAN: TIM DU TOIT & KIE ING