South Africa: Western Cape High Court, Cape Town Support SAFLII

You are here:  SAFLII >> Databases >> South Africa: Western Cape High Court, Cape Town >> 2010 >> [2010] ZAWCHC 165

| Noteup | LawCite

Witbooi v S (A 212/10) [2010] ZAWCHC 165 (27 July 2010)

Download original files

PDF format

RTF format



IN DIE HOE HOF VAN SUID-AFRIKA

(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)


SAAKNOMMER A 212/10


SOLLY WITBOOI APPELLANT

En

DIE STAAT RESPONDENT



UITSPRAAK GELEWER OP 27 JULIE 2010



VAN DEN HEEVER WnR:


1] Appellant het op 29 Julie 2008 in die streekshof van Oudshoorn op ses aanklagles van huisbraak met die opset om te steel en dicfstal en een klagte van besit van dagga tereggestaan.

2] Appellant was regsverteemvoordig lot op "n laat stadium van die verhoor en het onskuldig geplett op al die aanklagles en 'n omvattende pleitverduideliking gelewcr. Ten opsigte van Aanklag 6 het hy hesit van dagga ontken en wat die andcr aanklagles aanbclrcf meeste van die elemcnte van die misdrywe erken behalue dat hy die dadcr was.

3] Op 23 November 2009 is die Appellant op elke aanklag skuldig bevind en soos volg gevonnis:


Aanklagte I: 2jaargevangenisstraf;


(huisbraak met die opsct om te steel en diefslal)


Aanklagte 2: 2 jaar gevangenisstraf:

(huisbraak met die opset om te steel en diefstal)

Aanklagle 3 : 3 jaar gevangenisstraf;


(huisbraak met die opsct om le steel en diefslal)


Aanklagle 4 : 2 jaar gevangenisstraf;


(huisbraak met die opsel om tc steel en dicfstal)


Aanklagte 5: 3 jaar gevangenisstraf;


("huisbraak mel die opsct om le steel en diefslal)


Aanklagle 6: 6 maande ccvangenisslraf;


(Besit van Dagga)


Aanklagle 7; 2 jaar gevangenissiraf:


(huisbraak met die opsel om le steel en dicfstal


4] Die hof hel gelas dal die vonnissc samclopcnd uilgedicn word.


5] Appellant hel op 10 Februarie 2010 suksesvol "n aansoek om vcrlof om tc appelleer teen beide die skuldtcbevindings en vonnissc gcloods;


6] Appellant kom nou in hofir bcrocp leen beidc die skuldigbcvindings en vonnissc.


7] Die Respondent het die getuicnis van Inspckieur Troskie, Mev van der Bijl, Mnr van Jaarscld, Mnr Rcticf. Mev Schoeman, Mnr Human , Mnr Mentoor, Mnr Allers, Mnr September. Konstabcl Stuurman. Mev Jacobs en Inspekieur Claassen aangebied. Die Appellant het self getuig cn ook die geruienis van Inspekiccr Darries en Mev Lamberts (sy susicr) aangebied.

8] Dit is nie nodig vir doclcindes van beregting van hicrdie appul om hierdie gcluicnis wecr op te som nic. Daar sal cgter waar nodig na sekcrc gedeelles vcrwys word.

9) Die skuldighevindings op Aanklagles I, 2 en 4 is hoofsaaklik gcbaseer op omstandigheidsgctuienis. Mev Jouben. namens die Appellant, het aangevocr dat die fcit dat sekere items wat in die ander inbrake wat die ondcrwerp van hicrdie klagtes vorm, in die stoor van Mev Schocman gevind is, nie die landdros se bcvinding Tegverdig dat die Appellant by hierdie plekkc ingebreek het nie. Aangesien hierdie items nie in die Appellant sc besit gevind is nie kan daar ook uit die omstandighede afgelei word dat 'n ander inbreker of inbrckers die pcrsccl gebruik het om die gesteelde items te berg.

10] Ten spyie van die feit dat Appellant se verduideliking van sy teenwoordigheid in die stoor weerspreek word dcur ander aanvaarbare getuicnis kan die ander redelike allciding waarna hierbo verwys word nie uitgesluil word nic en het die Respondent nie Appellant sc skuld op hicrdie Aanklagtes bo redelike twyfel bewys nie.1


11] Sekere items wat in 'n sportsak van die Appellant gevind is tydens sy arrestasic. was gestccl toe daar by Mev Schoeman ingebreek was en vorm die onderwerp van Aanklag 3. Die Appellant en Mev Lamberts se verduideliking van hoe hy in besit sou kom van hicrdie items is nie aanvaarbaar nie maar in afwesigheid van verderc gctuienis wat hom met die huisbraak verbind, is hy dus skuldig aan besit van gesteelde goedcre op hierdie aanklag.2

12] Mev Joubert namens die Appellant het tcreg toegegee dat die Appellant toegang tot die stoor deur die ruit gekry het en aangevocr dat hy op aanklag 5 skuldig is aan huisbraak met die opset om 'n misdryf te plccg. aan die aankhier onbekend. Mnr Theron namens die Respondent het aangevocr dat die tocdeieningshandeling moontlik nie voltooi was nie en dat die Appellant skuldig is aan huisbraak met die opset om te steel en poging tot diefsial op hierdie aanklag.




13] Die gctuienis van Inspekteur Troskie met beirekking lot die besit van dagga (Aanklag 6) klag was weerspreek deur Mev van der Bijl in wesentlikc opsigte en die Respondent het me daarin geslaag om hierdie misdryf bo redelikc twyfel te bewys nic.

14] Wat Aanklag 7 aanbetref is daar ook nie direkte getuienis wat die Appellant met die huisbraak verbind nic. Mev Theron het ook tereg loegegee dal die Appellant op hierdie aanklag skuldig is aan besit van gesteelde goedcrc.

15] As algcmcnc beginsel word daar van die siandpuni uilgcgaan dat die Hof van Appel slegs met 'n vonnis sal inmeng indien daar 'n treffendc, mcrkbare of skokkende ongelykhcid bestaan tussen die vonnis wat opgele was deur die hof van eerste instansie en die vonnis wat die hof van appel van oordeel is, opgele behoort te gewees het. In hierdie vcrband word daar, waar toepaslik, ;n onderskcid getref tussen 'n vergelyking tussen die twee vonnisse op 'n kwantitatiewe basis, byvoorbccld ses jaar teenoor drie jaar of op kn kwalitatiewe basis, byvoorbeeld korrekiiewe toesig teenoor direkte gevangenisstraf. In beide gevallc is dit bclangrik om daarop te let dal daar slegs regverdiging vir inmenging deur die hof van Appel sal bestaan indien die hof van Appel nic alleen van oordeel en oortuig is dat sy eie kcuse van straf toepaslik is nie, maar ook dat sy keuse die toepaslike straf verteenwoordig en die straf wat die hof van eerste instansie opgele, hel totaal onvanpas is.3

16] In die (ig van die Appellant se vorige veroordelings is daar geen grondslag hoegenaamd om met die vonnis opsie van direkte gevangenisstraf in te meng nie.

17] Gevolglik sou ek die Appel handhaaf en die skuldigbevindings en vonnisse ter syde stel en vervang met die volgende:


i. Die Beskuldigde word vrygespreek op Aanklagles I, 2, 4 en 6. Op Aanklag 5 word die Beskuldigde skuldig bevtnd aan huisbraak met die opset om te steel en poging lot dicfstal. Op Aanklagte 3 en 7 word beskuldigde skuldig bevind aan besit van gesteelde goedere.

ii. Die Beskuldigde word gevonnis Lot dric jaar gevangenisstraf op Aanklag 3, drie jaar gevangenisstraf op Aanklag 5 en twee jaar gevangenisstraf op
Aanklag 7. Ingevolgc Artikel 2X0 van die Strafproscswet, Wet 51 van 1977
word gelas dat die vonnis opgele op Aanklag 5 gclyktydig met die vonnis opgele op Aanklag 3 en 7 uiigedien moet word.


iii. Die vonnisse word teruggedatecr tot 23 November 2009.


  1. Die Beskuldigde word in tcrme van Artikel 103 van die Wet op die Beheer van Vuurwapens en Ammunisie onbevoeg verklaar om "n vuunvapen te besit.


VAN DEN HEERVER, WnR


Ek Staam saam. Dit word so beveel


YEKISO, R


1 Staat v Kubeka 1982 (I) SA 534 (W) 537 F-H; Stoat v Blow 1939 AD I88

2 Staat v Nell 2009 (2) SASV 37 (C)

3 S vSadler 2000 (I) SASV 331 (HHA)