South Africa: Western Cape High Court, Cape Town Support SAFLII

You are here:  SAFLII >> Databases >> South Africa: Western Cape High Court, Cape Town >> 2010 >> [2010] ZAWCHC 561

| Noteup | LawCite

Rabie v Rabie (4758/2009) [2010] ZAWCHC 561 (16 November 2010)

Download original files

PDF format

RTF format


IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)



DATUM: 16 NOVEMBER 2010


SAAKNOMMER: 4758/2009



In die saak tussen:


REGINALD WILLIAM LYNTON RABIE …............................................Applikant


en


ELOISE WILSON RABIE …............................................................Respondent




UITSPRAAK

(Aansoek om verlof om te appelleer)

VELDHUIZEN, R;


Op 15 Oktober 2010 net ek op aansoek die huidige applikant. destyds die respondent, skuldig bevind aan minagting van die Hof deurdat hy die Hof se bevel van 14 Desember 2007 verontagsaam het en versuim het om sekere betalings aan sy destydse eggenote ten opsigte van die verkoop van Vi huis te betaal, asook sy versuim om die onderhoud wat hy gelas is om te betaal, by te bring.


Vandag is daar voor my 'n aansoek vir verlof om te appelteer na die Volbank van hierdie afdeling. Ek het weereens die feie oorweeg in hierdie aangeleentheid en na my mening is daar geen redelike vooruitsig van sukses op appel nie. Ek meen nie dat ander hof redelikerwys tot Vi ander gevolgtrekking sal kom nie.




Bygevolg WORD DIE AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER


VAN DIE HAND GEWYS MET KOSTE.





VELDHUIZEN, R